Meng al die bestanddele tot als mooi saam kom en ‘n gladde deeg vorm
Verhit olie in ‘n diep pan
Skep eetlepels vol deeg warm olie en bak so 3 min per kant tot gaar en goudbruin
Skep uit en plaas oor na kombuispapier om oortollige olie te dreineer
Bedien warm
Voorverhit oond 180 C
In ‘n groot mengbak meng al jou bestandele mooi saam behalwe die kaas
Smeer oondvaste bak met botter
Giet mengsel in, sprinkel kaas oor en bak vir 40 min tot goudbruin
Haal uit die oond, laat rus vir 10 min voor opskep
Hierdie sous is briljant op hoender.
Die sous moet so dag voor die tyd gemaak word dat die geure kan ontwikkel.
Voeg alles bymekaar en blits dit in ‘n voedselverwerker tot glad, skep in ‘n
houer en verkoel.
Ek verdubbel die resep en hou dit tot ek dit benodig.
Tradisioneel groente-piccalilli - Picalilli het ’n suur smaak.
sowat 500 – 600 ml
S
Soteer uie en sampioene in 'n groot pan in olie tot sag.
Voeg spinasie en ham by; kook en roer totdat die oortollige vog verdamp is.
Verkoel effens.
Klits eiers; voeg kaas by en meng goed.
Roer spinasiemengsel, sout en peper en mosterdpoeier by; meng goed.
Versprei eweredig in 'n gesmeerde 9-duim. tertbord of quiche gereg.
Bak by 180°C vir 40-45 minute of tot 'n mes wat in die middel gesteek is skoon uitkom.
1 Kop Koekmeel
1 Kop Chedder Kaas (gerasper)
1 Kop Botter (gerasper)
Meng goed deur met vinger punte (of menger ) tot bolvorm
Sit in yskas vir 30 min, rol uit - sit jou vulsel in en smeer eier bo-oor bak by 180C tot gaar
Gebruike:
Vir pasteiie, Quiche, klein pasteitjies,.
© All rights reserved 4Keeps Internet Radio - ©Design by T. Meyer 2023